HelloEk dringend u hulp nodig asb asb ek mev cee roux 6901120184083 was getroud met my oorlede man 0…

Hello

Ek dringend u hulp nodig asb asb ek mev cee roux 6901120184083 was getroud met my oorlede man 00rlede 2012 hy geen voorsiening gemaak vir my en kinders toe hy oorlede is,ek nog ooit gewerk was huisvrou,ek kry permanent ongeskiktheidsgeld van sassa, ek het met sy dood aansoek gedoen vir 3de party eis.

3jaar na sy dood trou ek weer,in daai tyd betaal 3de party uit,ek en my seun koop  huis,huisagent se ek moet nuwe man opsit want ons gemeenskap van goedere getroud, man verlaat my ook geen sorg,ons verkoop huis ek en my seun,hy eis nou sy gedeelte

maar toe huis moet registreer die dag toe se hul hul ontrek van registreer,want ek onder sekwestrasie,was geskok,ons was skynbaar 2009 onder sekwestrasie geplaas ek en my oorlede man.ek het nie rehabilitasie brief,prokureur oorlede,ek het geen skuld want ek kannie dit bekostig,ek bly nou in mense se agteryard met geen sorg,net sassa

het kersfees geld,hul verkoop aan my huis 18 petrel,HELIKONPARK MET SEKWESTRASIE OP MY NAAM MAAR NOU DAT EK VERKOOP ONTREK HUL?

HELP ASB 071 140 4160 CHRISTINE ROUX rouxchristine087@gmail.com

[Source] Click here to view the answer to this question

Tagged with: