HiEk sukkel met engels. maar ek sit met ernstige probleem. Ek huur ‘n huis nou vir 4 maande en ek be…

Hi

Ek sukkel met engels. maar ek sit met ernstige probleem. Ek huur ‘n huis nou vir 4 maande en ek betaal alles wat betaal moet word elke maand. die munisipaleteit het nou die elektrisiteit afgesny weens die feit dat eienaar bykans R30.000 agterstallig is. Ek word onregmatig benadeel in die proses as huurder. nou het ek van iemand gehoor ek kan ‘n mandament van spoilie aansoek bring. ek is van witbank mpumalanga

[Source] Click here to view the answer to this question