Goeie middagEk skuld die skool by wie ek werk n groot bedrag geld. Dis huur geld vir n perseel wat e…

Goeie middag

Ek skuld die skool by wie ek werk n groot bedrag geld. Dis huur geld vir n perseel wat ek gehuur het.My vrou het tydens die tydperk haar werk verloor en ons het agter geraak. Hulle eis nou nou n bedrag terug wat ek glad nie kan bekostig nie. Het ek enige regte rakende die aangeleendheid.

[Source] Click here to view the answer to this question